Riglyne vir meganisasie- en arbeidsbeplanning

English

Die moderne kontantgewasboerdery kan dit net eenvoudig nie meer bekostig om oorbodige arbeid of masjinerie in die boerderyonderneming te hê nie. Meganisasiekoste dra ongeveer 25% tot totale boerdery-uitgawes by en ongeveer 15% van bruto produksiewaarde. Arbeidskoste maak ongeveer 15% van totale boerderyuitgawes uit en ongeveer 9% van bruto produksiewaarde. In totaal beloop die twee uitgawe-items dus ongeveer 40% van totale boerderyuitgawes. Sorgvuldige beplanning van hierdie uitgawes het dus noodsaaklik geword om by te dra tot volgehoue boerderysukses.

Die volgende riglyne kan deur die boer gebruik word om sy boerdery se meganisasie- en arbeidsbeplanning te doen.  

Beskikbaar op die webblad van die Sentrum vir Landboubestuur (www.uovs.ac.za/agriman)
Terug na Research