Ek het vandag my eksemplaar van die boek ontvang, dit deur gekyk, en my verstom aan die kwaliteit van die uitleg en samestelling asook al die mooi kleur grafieke, foto's en prente. Die voorblad is baie doeltreffend.
My mening is dat die lang ure, dae, weke en maande se geswoeg en sweet aan jou kant; en die lang gewag vir die boek om sy opwagting te maak aan albei kante, en die eindresultaat, uiteindelik die moeite werd was!
Sterkte met die verkope vorentoe!
Brian Green
Arbeidskonsultant, Mentor en Lektor
Landboukollege Potchefstroom
briang@potch1.agric.za
|