Grain Price Management / Graanprysbestuur
Prof Kit le Clus from the Department of Agricultural Economics, University of the Free State
Kursus aangebied deur Prof. Kit le Clus & Mnr. Pieter Taljaard
Departement Landbou-ekonomie
Universiteit van die Vrystaat
Bloemfontein

NEXT DATE
27-29 September 2005
Plek aangebied
Location
Universiteit van die Vrystaat
(Minimum 10; maksimum 15 kursusgangers)
University of the Free State
(Minimum 10; maximum 15 attendants)
Doelwitte
Objectives
Die doelwitte van die kursus is om die student in staat te stel om:
die impak van veranderinge in die vraag en aanbod van grane en oliesade in die wêreldmark en die Suid-Afrikaanse mark te kan evalueer;
prysbewegings van grane en oliesade fundamenteel en tegnies te ontleed; en
vooruitkontrakte, futures en opsies te verstaan en te kan gebruik om graanpryse te bestuur.
Kursusfooi
Course fee
R2 500,00 per person
UFS lecturers R1 800,00 per person
UFS students R1 000,00 per person